DIE PERFEKTE KERSGESKENK!! Ek het 5 Scottish Terrier reuntjies te koop. Hulle is 6 weke oud en is reeds ingeënt en ontwurm. Prys is R2000.00. Kontak my gerus 079 506 6804, Potgietersrus, Limpopo (Asb geen negatiewe opmerkings)

Leave a Reply